Dankie!

Jou registrasie was suksesvol!

Meer as net 'n konferensie

Elke sessie bou doelgerig op die vorige een voort en neem deelnemers op ‘n reis van begrip, toerusting en aktivering. Die doel is dat jy die naweek sal verlaat met groter vertroue, die regte praktiese hulpmiddels en ‘n nuwe vrymoedigheid om Jesus in jou daaglikse lewe bekend te maak.